David Prowse

David Prowse
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Charles Prowse
Geboorte (1935-07-01)1 Julie 1935
Bristol, Engeland, Groot-Brittanje
Sterfte 28 November 2020 (op 85)
Londen, Engeland, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1950–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Prowse (1 Julie 1935 - 28 November 2020) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Clockwork Orange (1971), Star Wars Episode IV: A New Hope (1977), Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back (1980), en Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search